Afrikaansnet, die Netwerk van Afrikaans Webwerwe - kom blaai gerus rond en kyk watse oulike Afrikaanse Webwerwe daar op die Internet vir julle wag!
Internet Gebruikers
- Hier het ons alles om u Internet verbruik te vergemaklik.
- Skakels na Afrikaanse Webwerwe word noukeurig gekies en word hier aangebring - klik net op 'n skakel en gaan besigtig die werf in 'n nuwe venster. Maak die venster toe as jy klaar is en kom soek dan verder hier na ander Afrikaanse werwe.
- Is daar miskien 'n Afrikaanse werf waarvan jy weet wat ons nog nie gevoeg het nie? Vertel ons daarvan - sluitaan en stuur vir ons die besonderhede. Ons staf sal so gou moontlik die webwerf hier inskakel.
Webwerf Eienaars
- Afrikaansnet kry daagliks duisende besoekers van oor die hele wereld - voeg jou webwerf hier om meer besoekers by jou werf te ontvang.
- Bereik duisende Afrikaanse Sprekendes van oor die hele wereld!
- Ons skakel diens is gratis - al wat ons in ruil vra is dat jy terug skakel na Afrikaansnet.co.za
- Verlang jy meer reklame vir jou werf?
- Skryf 'n reklame opsomming oor jou werf - ons sal dit graag hier byvoeg.
- Kontak ons as jy jou werf wil adverteer - ons fooie is billik!
Verwante Artikels